Maak 'n Donasie aan die FAK of Die Vrye Afrikaan

Geagte leser,

Maak ´n donasie deur ´n maandelikse debietorder vir ´n bedrag van R30 of meer vir die FAK of Die Vrye Afrikaan in te stel OF maak ´n donasie deur bedrag in die FAK se rekening in te betaal

Hieronder vind u die intekenvorm en die verskillende betalingsopsies.

Johann Rossouw
Redakteur: Die Vrye Afrikaan
Uitvoerende beampte, FAK

Hierdie vorm moet aanlyn ingevul word, en is deeglik getoets om seker te maak dat dit korrek werk.
Indien u nog steeds enige probleme ondervind, kan u met Sarie Marais skakel by 012-301-1777, of by sariem@fak.org.za


>> Kies 1 of 2 <<

Maandelikse debietorderdonasie*
Vul asseblief u naam en kontaknommer in en ons kantoor sal u skakel om die debietorder telefonies in te stel.


Donasie deur bedrag in FAK/Vrye Afrikaan se rekening in te betaal
(Vul asseblief u naam, kontaknommer sowel as die bedrag wat u wil skenk in. Die Bank besonderhede is onderaan die bladsy.)

Faks u betalingsbewys aan 012-301-1777, of e-pos dit na sariem@fak.org.za.



PERSOONLIKE BESONDERHEDE

Van
Voorletters
Bedrag
Tel
Faks
E-Pos
Sel

*Debietorderopdrag word voorsien by ontvangs hiervan.

BANKBESONDERHEDE VIR DIREKTE INBETALING:

Rekeningnaam: FAK
ABSA-TJEKREKENING
Rekeningnommer: 284-000-0039
Brooklyn-tak
Elektroniese takkode: 632005