| Jongste opdatering van
hierdie webwerf op 2007-12-11 |
|
|
| |
| |
|
 |
edition 1 |
Die oumense is dood, die jonges eet nog brood.
[lees meer]
| Le Monde diplomatique: Ivoorkus: Stadig, maar seker |
Abidjan wil herleef.
[lees meer]
|
|
|
Geagte leser,
'n Ander wêreld is moontlik. Hierdie eenvoudige woorde het die afgelope paar jaar reeds miljoene mense wêreldwyd van Abidjan tot Zanzibar, van Seattle tot Genua, van Porto Alegre tot Moembaai aangegryp. Dit is 'n boodskap wat u vanoggend saam met minstens 30 000 ander mense in Afrikaans lees in hierdie eerste uitgawe van Die Vrye Afrikaan. [lees meer] |
|
|
 |
Geagte leser,
Hiermee nooi ek u uit om teen R20 per maand op Die Vrye Afrikaan in te teken. Die Vrye Afrikaan se redaksionele onafhanklikheid is sy kosbaarste bate, en u intekengeld sal ons help om hierdie onafhanklikheid te behou. Verder sal u intekening ook verseker dat Die Vrye Afrikaan vir eers steeds oop is vir alle besoekers. U intekengeld sal ook aangewend word om die beste moontlike skrywers vir Die Vrye Afrikaan te bekom en om Die Vrye Afrikaan ook in ander tale beskikbaar te stel.
Hieronder vind u die intekenvorm en die verskillende betalingsopsies.
Johann Rossouw
Redakteur: Die Vrye Afrikaan |
|
 |