Intekenvorm

Geagte leser,

Hiermee nooi ek u uit om teen R20 per maand op Die Vrye Afrikaan in te teken. Die Vrye Afrikaan se redaksionele onafhanklikheid is sy kosbaarste bate, en u intekengeld sal ons help om hierdie onafhanklikheid te behou. Verder sal u intekening ook verseker dat Die Vrye Afrikaan vir eers steeds oop is vir alle besoekers. U intekengeld sal ook aangewend word om die beste moontlike skrywers vir Die Vrye Afrikaan te bekom en om Die Vrye Afrikaan ook in ander tale beskikbaar te stel.

Hieronder vind u die intekenvorm en die verskillende betalingsopsies.

Johann Rossouw
Redakteur: Die Vrye Afrikaan

Hierdie vorm moet aanlyn ingevul word, en is deeglik getoets om seker te maak dat dit korrek werk.
Indien u nog steeds enige probleme ondervind, kan u met Sarie Marais skakel by 012-326-8646, of by faklede@mweb.co.za


>> Kies 1 of 2 <<

Jaarlikse betaling (Elektroniese uitgawe R240-00 of Papieruitgawe R360-00 of R600-00 Instellings [soos bvb Universiteite])
vanaf
Debietorder*
Tjek
Direkte inbetaling


Maandelikse debietorderbetaling*
(Elektroniese uitgawe R20-00 of Papieruitgawe R30-00 of R50-00 vir Instellings [soos bvb Universiteite])


Uitgawe
Elektroniese uitgawe
Papieruitgawe

PERSOONLIKE BESONDERHEDE

Van
Voorletters
Titel
Posadres
Poskode
Tel
Faks
E-Pos
Sel

*Debietorderopdrag word voorsien by ontvangs hiervan.

BANKBESONDERHEDE VIR DIREKTE INBETALING:

SPAARREKENING ABSA Lynnwoodrif
Rekeningnaam: VRYEAFRIKAAN
Rekeningnommer: 9134832732
Takkode: 632 005
BUITELANDSE INTEKENAARS: Swift code: ABSAZAJJ
Takkode 632005. (Enige buitelandse geldeenheid kan gebruik word).