Skryf vir ons:
Die Vrye Afrikaan verwelkom saaklike briewe van lesers. Briewe sal weekliks gepubliseer word.
Saaklike briewe van nie langer nie as 300 woorde sal voorkeur geniet.
Onsaaklike of beledigende briewe, asook advertensies, sal nie oorweeg word vir publikasie nie.
Briewe onder skuilname sal slegs oorweeg word indien briefskrywers hul eie name verskaf.
Jou naam en van:
Jou e-posadres:
Waar woon jy?:
Faks:
Telefoon:
Onderwerp:
Kommentaar: