Sluit aan by die FAK

HOE WORD U DEEL?

  •  Sluit as individuele lid aan by die FAK teen R 30 per maand en ontvang Die Vrye Afrikaan.

Die noodsaak van nuwe idees vir die Afrikaanse gemeenskap is van deurslaggewende belang. Die FAK fokus veral op twee fasette:

  • Die skep van nuwe idees vir die Afrikaanse gemeenskap deur middel van Die Vrye Afrikaan
  • Moedertaalonderrig as gesamentlike projek.