| DIE VRYE AFRIKAAN |
Die Internet-tydskrif en webwerf, Die Vrye Afrikaan www.vryeafrikaan.co.za het op Vrydag 3 September 2004 ‘n werklikheid geword en is elektronies aan ongeveer 30 000 respondente versprei. Loer gerus in en gesels saam. Die Redaksie van Die Vrye Afrikaan het vroeg vanjaar openbare bekendstellings in Johannes-burg, Pretoria, Potchefstroom, Bloemfontein en Stellenbosch gehou. Lesers en belangstellendes het geleentheid gehad om vrae en voorstelle oor Die Vrye Afrikaan aan die Redaksie oor te dra, asook in te teken op die tydskrif. Vir verdere besonderhede kontak mev Sarie Marais by die FAK-kantoor: (012) 326 8646. |
NUUTSTE INHOUDSOPGAWE |